SWART GOGGA MONSTER
Dae……………………………………………………het gevolg, geween en rou oor jou.
Die bietjie, lig van die dag
Het in die stilte van die nag verdwyn
Na, die
Pikswart
Eensame
Donker nag
Het nog n grys dag gevolg
Sonder lig, nog
Rou en ween
En as die laaste daglig
Weer verdwyn
Het die swart GOGGA MONSTER weer
Daardie nag teen die kamer se dak sit en wag


|